Die Laeveld het ‘n ryk dierelewe en inwoners kom gereeld gevaarlike of ongewone gediertes op hul voorstoep teë. Tel jy een van dié diere op en onderneem om dit by die huis te versorg, het jy probleme.
Naas haar troeteldiere, oornag daar ook gereeld ander diere soos uile, skilpaaie, vlermuise en onlangs selfs ‘n ystervark by haar huis. Celeste is een van die Owl Rescue Centre in Hartbeespoort se ...
JOHANNESBURG. – Die Namibiese departement van omgewingsake en toerisme het vandeesweek begin om sowat 150 wilde diere van die Waterberg- Nasionale Park noord van Windhoek te vang om aan die Kubaanse ...
’n Strafsaak word ondersoek nadat die polisie op ’n wenk gereageer en Maandag (25/5) op die twee reptiele in die woonhuis op ...
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) sê dit het onder sy aandag gekom dat sekere entiteite waninligting oor diere en die koronavirussiekte versprei. Die NDBV sê in ’n verklaring hy wil die ...