Eiers kan gesondheidsvoordele vir van babas tot bejaardes inhou, skryf Riëtte Grobler. Dit maak nie regtig saak of die hoender of die eier eerste daar was nie solank jy die eier eet, meen dr. Donald ...