“Hoekom ek?” het die meisie hortend gevra na ’n voorval waarvan sy niks kan onthou nie. Die 19-jarige meisie tas verward in haar geheue rond, op soek na antwoorde na ’n beweerde verkragting in die ...
Hello daar. Ek sit met n groot probleem en ek hoop U sal my kan help. Ek is n man van 27 en ek het n baie kort humeur ek is soos n tydbom ek bars enige tyd enige plek. Ek het n nuwe meisie in my lewe ...
SY het net een klein pakkie kiembies vir die baby gekoop. Nou wil sy maak asof ek nie vir haar die geld gegee het nie.